For the promotion and maintenance of a uniform high standard of motor vehicle/driver training in all its branches.
SAIDI.CO.ZA
 
  Integrity is our
Driving Force
 
     
 
Navigation
Driving schools
Testimonials
Articles index
SA Laws index
Sign-Up
Constitution
Minutes
Newsletters
Contact Us
Booking Tips
InfoSnips
Petition
The Team
Photo Gallery
 
   
sign me up

 
     
 
Petition Here?
 
     
 
Read this...
How to find a good driving instructor!
 

  Southern African Institute of Driving Instructors
Pretoria / Tshwane
 
To advertise your company name click here
     
 

Find a driving instructor here

 

SAIDI
   
 

Padwaardige bakkie met R200 beboet

Article Navigation

Hieronder is 'n artikel wat aan ons gestuur is deur 'n SAIDI lid. Ons het gedink dit is nodig om dit mee te deel.

[Burger - 31 Jan '03]

Back Up Next

Artikel 27 - Onregverdige boete toegeken

PRETORIA - 'n Lid van die metro polisie in die stad het waarskynlik in trurat geredeneer toe hy onlangs 'n motoris beboet het omdat sy truligte net brand waneer die motor in trurat is"

Mnr. Willem Smit van Pretoria was totaal oorbluf toe by met R200 beboet is. "Ek kon nie glo ek kry 'n boete omdat my voertuig padwaardig is nie".  Smit was op pad van Hammanskraal, toe die metropolisie hom laat aftrek om sy bakkie se padwaardigheid te toets.  Ek het my volle samewerking gegee want ek het geweet alles is reg.  Die man het alles getoets.  Toe kry ek tot my skok. ‘n boete omdat my bakkie se trulig slegs brand wanneer die bakkie in trurat is! Volgens Smit het hy aan die metropolisielid probeer verduidelik dat dit is hoe truligte moet werk, maar hy wou nie luister nie en het gesê ek kan vertoë rig  tot die hoofverkeersbeampte.
 

Foto van boete uitgensy - Te Padwaardig - foto van man wat 'n boete gekry het vir niks

 


Article reference:

SAIDI0000027

Published on www.saidi.co.za

Copyright Exists

 
 
     
 
Related Links: ***
Rolling Inspiration
Arrive Alive
CrisisOnCall
Frontline Fellowship
Nat. Roads Agency
Quad or Paraplegics
Travellers Info
Zwartkops
Exotic Wrecks
Help Head Injuries
Business Against Crime
Opposed 2 Drunk Driving
SA Breathalysers
Advertisements:
*These advertisements are independent from SAIDI - we cannot accept responsibility for what they advertise or imply!